son

 

Die Son

Twee keer per dag bied die Afrika-hemelruim ‘n skouspelagtige vertoning aan. Met dagbreek, wanneer die son laag op die horison sit, moet lig deur ‘n hoër konsentrasie van die atmosfeer beweeg. Die hoek van sonlig wanneer dit die atmosfeer binnedring, beïnvloed ook die kleur van die lug.

Tydens sonsopkoms , wanneer die Son naby die horison is, moet die lig deur meer van die atmosfeer beweeg as gedurende die middel van die dag. Lugmolekules strooi die korter golflengtes van lig (pers en blou) en die enigste lig wat deur die atmosfeer dring, is die langer golflengtes van lig (geel, oranje en rooi) wat kleurvolle sonsondergange veroorsaak.

Foto’s Hieronder